Atlantic City, New Jersey

Atlantic City

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
 Deelstaat New Jersey
 County Atlantic
 Koördinate 39°23′N 74°27′W / 39.383°N 74.450°W / 39.383; -74.450
 Stigting 1790
 Geïnkorporeer op 1 Mei 1854
 Oppervlakte:  
 - Totaal 44,125 vk km
 Hoogte bo seevlak 2 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2013) 39 551
 - Bevolkingsdigtheid 14 421,2/vk km
 Tydsone OST (UTC -5)
 Somertyd ODT (UTC -4)
 Burgemeester Don Guardian (R)
 Amptelike Webwerf cityofatlanticcity.org

Atlantic City is 'n stad geleë aan die Atlantiese Oseaan in die deelstaat New Jersey en is 'n gewilde vakansiebestemming. Die stad is op 'n nou sandeiland gebou wat van die vasteland geskei word deur die New Jersey Binnelandse Waterweg. Die strande is ongeveer 12 km lank en die kuslyn word oorheers deur hotelgeboue. Die stad is ook 'n gewilde plek vir konferensies.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search